Ent jou kudde vir beskerming teen BVD
Schabort Froneman, Tegniese Bestuurder, Zoetis Beesvirusdiarree (BVD) is ‘n siekte wat die beesbedryf baie geld kos. Die BVD-virus is hoogs aansteeklik, alomteenwoordig en word oorgedra en versprei deur besmette diere wat die virus in hul liggaamsvloeistowwe, veral speeksel en neusuitloopsel, uitskei. ‘n Bees wat besmet word met die virus, kan verskeie simptome hê, waaronder diarree en respiratoriese […]
Ent jou kudde vir beskerming teen BVD Read More »